Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Dwergse Drake-wag

(image)

Dis nie seker waarom Drakewagte, 'n naam wat hulle by hul dwerge broers gekry het, so genoem word nie. Sommiges spekuleer dat nie naam afkomstig is van hulle gunsteling wapen, hierdie vreemde stawe wat vuur en dood spoeg. Ander reken dat dit is omdat sulke wapens 'n bedreiging sou wees teen 'n ware Draak, sou so iets regtig bestaan. Hoe dit ook al sy, dit is vir hierdie wapens wat die wagte va die groot Dwergstede bekend is en voor gevrees word; wapens wat al magtige krygers met een hou neergevel het.

Bevorder na: Dwergse Donderwag
Bevorder na:
Skuiwe: 46
LP: 59
Beweging: 4
EP: 150
Vlak: 3
Orde: neutraal
IDDwarvish Dragonguard
Vermoëns:
(image)dolk
lem
9 - 3
nabygeveg
(image)drakestaf
steek
40 - 1
afstandgeveg
Weerstande
lem20%
steek20%
impak20%
vuur10%
koue10%
afstandgeveg10%
TerreinBewegingVerdediging
Berge170%
Diep Water9920%
Dorpie150%
Flat130%
Frozen230%
Grot150%
Heuwels160%
Impassable9950%
Kasteel160%
Kusstreek230%
Moeras320%
Mushroom Grove140%
Sand130%
Unwalkable9920%
Vlak Water320%
Woud130%